| norm [boodskap #134070] |
Ma., 12 Oktober 2020 13:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
norm
Afbreking: norm
Selfstandige naamwoord: norm
Meervoud: norme
Betekenis:
• 'n Reël, standaard of maatstaf waaraan iets getoets word; voorskrif of riglyn vir wat as normaal beskou word.
Gebruik:
• Tweetaligheid en meertaligheid is die norm in groot dele van die wêreld.
Hiponiem:
• taalnorm
Afgelei:
• normverruiming
• normvervanging
Vertaling:
Engels: norm, standard
Nederlands: norm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|