esoteries [boodskap #134068] |
Mon, 12 October 2020 13:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
esoteries
Afbreking: e•so•te•ries
Byvoeglike naamwoord: esoteries
Attributief: esoteriese
Betekenis:
• Wat versluier, vertroulik, of verborge is; slegs vir ingewydes bedoel, of buite die verstandelike waarneming.
Gebruik:
• Organisasies soos die Orde van die Rosekruis en Vrymesselary beskik na bewering oor esoteriese kennis.
Sinoniem:
• diepsinnig
• duister
• geheim
• mistiek
Antoniem:
• eksoteries
Vertaling:
Engels: esoteric
Nederlands: esoterisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|