Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » druipnat
druipnat [boodskap #134067] Mon, 12 October 2020 10:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
druipnat
Afbreking: druip•nat
Samestelling: druip + nat


Byvoeglike naamwoord: druipnat
Attributief: druipnat

Betekenis:
• 'n Intensiewe vorm van nat; baie nat.

Gebruik:
• Die arme kat was druipnat toe ons hom probeer bad het.

Sinoniem:
• deurnat
• kletsnat
• papnat
• papsopnat
• sopnat
• waternat
• watersopnat

Antoniem:
• kurkdroog

Vertaling:
Engels: soaked, drenched
Nederlands: druipnat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neerslagtig
Volgende onderwerp: esoteries
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:49:50 UTC 2025