neerslagtig [boodskap #134066] |
Mon, 12 October 2020 10:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
neerslagtig
Afbreking: neer•slag•tig
Byvoeglike naamwoord: neerslagtig
Vergrotende trap: neerslagtiger
Oortreffende trap: neerslagtigste
Attributief: neerslagtige
Partitief: neerslagtigs
Betekenis:
• Wat bedruk, treurig en moedeloos voel.
Gebruik:
• Baie mense wend hulle na trooskos wanneer hulle neerslagtig voel.
Sinoniem:
• bedruk
• droefgeestig
• mismoedig
• moedeloos
• swaarmoedig
• terneergedruk
Antoniem:
• opgeruimd
Afgelei:
• neerslagtiges
• neerslagtigheid
Vertaling:
Engels: depressed, dejected, low spirited
Nederlands: neerslachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|