bekwaam [boodskap #134064] |
Mon, 12 October 2020 08:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bekwaam
Afbreking: be•kwaam
Werkwoord: bekwaam
Verlede tyd: het bekwaam
Betekenis:
• Die nodige kennis en vaardigheid verwerf.
Gebruik:
• Hy het homself as 'n werktuigkundige bekwaam.
Vertaling:
Engels: to train, study, qualify
Nederlands: bekwamen
Byvoeglike naamwoord: bekwaam
Vergrotende trap: bekwamer
Oortreffende trap: bekwaamste
Attributief: bekwame
Partitief: bekwaams
Betekenis:
• In staat om 'n bepaalde taak goed uit te voer; kundig en geskik vir die werk.
Gebruik:
• As u bekwaam is, is u op die regte plek, want ons stel net bekwame mense aan.
Sinoniem:
• bedrewe
• ervare
• handig
• kundig
• knap
Antoniem:
• onbekwaam
Afgelei:
• bekwaamheid
Vertaling:
Engels: capable, competent, efficient, proper, fit, able
Nederlands: bekwaam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|