Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bepeins
bepeins [boodskap #134063] Mon, 12 October 2020 07:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bepeins
Afbreking: be•peins


Werkwoord: bepeins
Verlede tyd: het bepeins

Betekenis:
• Op 'n rustige, beskouende wyse oor iets dink.

Gebruik:
• Hierdie wetboek mag nie uit jou mond wyk nie; maar bepeins dit dag en nag, sodat jy nougeset kan handel volgens alles wat daarin geskrywe staan. [Josua 1:8]

Sinoniem:
• bemymer
• nadink
• oordink
• reflekteer

Afgelei:
• bepeinsing

Vertaling:
Engels: to contemplate, ponder over, meditate on
Nederlands: bepeinzen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bekoorlik
Volgende onderwerp: bekwaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:14:45 UTC 2025