skans [boodskap #134060] |
Sun, 11 October 2020 19:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skans
Afbreking: skans
Selfstandige naamwoord: skans
Meervoud: skanse
Verkleinwoord: skansie
Meervoud van verkleining: skansies
Betekenis:
• Militêre versterking, meestal 'n muur of opgeboude wal, waaragter soldate stelling inneem.
Gebruik:
• Skanse is algemeen tydens die Tweede Vryheidsoorlog in die veld gebou.
Afgelei:
• skansgrawer
• skansmuur
• skanspaal
• verskans
Vertaling:
Engels: rampart, bulwark, trench, entrenchment
Nederlands: schans
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|