Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diskussie
diskussie [boodskap #134058] Sun, 11 October 2020 19:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
diskussie
Afbreking: dis•kus•sie


Selfstandige naamwoord: diskussie
Meervoud: diskussies

Betekenis:
• 'n Gesprek waarin 'n mens iets bespreek.

Gebruik:
• 'n Indringende diskussie sal oor die land se probleme gevoer moed word.

Sinoniem:
• bespreking
• gedagtewisseling
• gesprek

Afgelei:
• diskussiegroep

Vertaling:
Engels: discussion
Nederlands: diskussie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bewussyn
Volgende onderwerp: insig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:35:41 UTC 2025