bewussyn [boodskap #134057] |
Sun, 11 October 2020 19:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bewussyn
Afbreking: be•wus•syn
Selfstandige naamwoord: bewussyn
Meervoud: –
Betekenis:
• Die vermoë om te ervaar en waar te neem; om 'n ervaring of bewustheid van jouself en die omgewing te hê.
Gebruik:
• Toe sy al die bloed sien, het sy haar bewussyn verloor.
Vertaling:
Engels: consciousness, awareness
Nederlands: bewustzijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|