spekuleer [boodskap #134053] |
Sun, 11 October 2020 16:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spekuleer
Afbreking: spe•ku•leer
Werkwoord: spekuleer
Verlede tyd: het gespekuleer
Betekenis:
• Koop en verkoop met die hoop om 'n wins te maak.
• Vermoedens uitspreek; bespiegel; gis.
Gebruik:
• Hy spekuleer op die aandelemark.
• Sy spekuleer dat die staat van inperking binnekort opgehef gaan word.
Afgelei:
• spekulant
• spekulasie
Vertaling:
Engels: to speculate
Nederlands: speculeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|