onbevestig [boodskap #134052] |
Sun, 11 October 2020 12:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onbevestig
Afbreking: on•be•ves•tig
Byvoeglike naamwoord: onbevestig
Attributief: onbevestigde
Betekenis:
• Wat nog nie heeltemal seker is nie en alleen deur gerugte bekend is.
Gebruik:
• Ons kan bevestig dat ons 'n onbevestigde verslag oor die voorval ontvang het.
Antoniem:
• bevestig
Vertaling:
Engels: unconfirmed
Nederlands: onbevestigd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|