Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spokerig
spokerig [boodskap #134051] Sun, 11 October 2020 10:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spokerig
Afbreking: spo•ke•rig


Byvoeglike naamwoord: spokerig
Vergrotende trap: spokeriger
Oortreffende trap: spokerigste
Attributief: spokerige

Betekenis:
• Wat soos spoke lyk of mens aan spoke herinner.

Gebruik:
• My oupa se huis was snags maar spokerig.

Sinoniem:
• spookagtig

Vertaling:
Engels: spookish
Nederlands: spokerig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mensheid
Volgende onderwerp: onbevestig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:52:50 UTC 2025