Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » byderwets
byderwets [boodskap #134048] Sun, 11 October 2020 10:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
byderwets
Afbreking: by•der•wets


Byvoeglike naamwoord: byderwets
Vergrotende trap: byderwetser
Oortreffende trap: byderwetsste
Attributief: byderwetse

Betekenis:
• Volgens die nuutste idees of modes van die dag.

Gebruik:
• Hy is al oud, maar sy klere is nuut en byderwets.

Sinoniem:
• modern
• nuwerwets
• hedendaags
• eietyds

Antoniem:
• ouderwets

Vertaling:
Engels: modern, fashionable
Nederlands: bijdetijds

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: betig
Volgende onderwerp: detail
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:44:20 UTC 2025