Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » betig
betig [boodskap #134047] Sun, 11 October 2020 09:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
betig
Afbreking: be•tig


Werkwoord: betig
Verlede tyd: het betig

Betekenis:
• Op streng wyse aanspreek om onaanvaarbare gedrag te veroordeel.

Gebruik:
• Die onderwyser het die kinders was laat was betig.

Sinoniem:
• berispe
• raas
• teregwys

Afgelei:
• betigting

Vertaling:
Engels: to reprimand, scold
Nederlands: berispen (beticht)

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: begelei
Volgende onderwerp: byderwets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:48:29 UTC 2025