Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » begelei
begelei [boodskap #134046] Sun, 11 October 2020 09:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
begelei
Afbreking: be•ge•lei


Werkwoord: begelei
Verlede tyd: het begelei

Betekenis:
• Iemand op sy pad vergesel, help of ondersteun.
• Musiek maak vir mense wat saam sing of optree.

Gebruik:
• Die polisie het die verdagte na die selle begelei.
• Sy begelei die koor met klavierspel.

Sinoniem:
• saamgaan
• vergesel

Afgelei:
• begeleide
• begeleier
• begeleiding

Vertaling:
Engels: to accompany, escort; to guide, oversee
Nederlands: begeleiden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aantyging
Volgende onderwerp: betig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:40:17 UTC 2025