Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aantyging
aantyging [boodskap #134045] Sun, 11 October 2020 09:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aantyging
Afbreking: aan•ty•ging


Selfstandige naamwoord: aantyging
Meervoud: aantyginge, aantygings
Verkleinwoord: aantyginkie
Meervoud van verkleining: aantyginkies

Betekenis:
• 'n Kwaadwillige beskuldiging wat teen iemand gemaak word.

Gebruik:
• Dit is onverantwoordelik en gevaarlik om 'n valse aantyging te maak.

Sinoniem:
• beskuldiging

Spelfout:
• aantuiging

Vertaling:
Engels: accusation, imputation
Nederlands: aantijging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afgunstig
Volgende onderwerp: begelei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:49:43 UTC 2025