algeheel [boodskap #134042] |
Sun, 11 October 2020 07:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
algeheel
Afbreking: al•ge•heel
Byvoeglike naamwoord: algeheel
Attributief: algehele
Betekenis:
• Met alle dele ingesluit.
Gebruik:
• Dit het algeheel niks met ons te make nie.
Sinoniem:
• heeltemal
• totaal
• volledig
• volkome
Antoniem:
• gedeeltelik
Vertaling:
Engels: complete, utter, total
Nederlands: algeheel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|