Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bandeloos
bandeloos [boodskap #134039] Sat, 10 October 2020 20:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bandeloos
Afbreking: ban•de•loos


Byvoeglike naamwoord: bandeloos
Vergrotende trap: bandeloser
Oortreffende trap: bandeloosste
Attributief: bandelose

Betekenis:
• Sonder om jou aan enige wette, reëls of norme te steur.

Gebruik:
• Mense moet teen die rampspoedige gevolge van hulle bandelose lewens gewaarsku word.

Sinoniem:
• immoreel
• losbandig
• onbeteueld
• ongebonde
• ongedissiplineerd
• sedeloos

Afgelei:
• bandeloosheid

Vertaling:
Engels: lawless, unrestrained, boundless
Nederlands: bandeloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koorleier
Volgende onderwerp: publiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:38:55 UTC 2025