Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koorleier
koorleier [boodskap #134038] Sat, 10 October 2020 20:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Koorleier wat 'n koor begelei.
'n Koorleier wat 'n koor begelei.
koorleier
Afbreking: koor•lei•er
Samestelling: koor + leier


Selfstandige naamwoord: koorleier
Meervoud: koorleiers
Verkleinwoord: koorleiertjie
Meervoud van verkleining: koorleiertjies

Betekenis:
• Iemand wat 'n koor lei.

Gebruik:
• Sy is die orrelis en koorleier van die gemeente.

Sinoniem:
• dirigent
• noteswaaier

Antoniem:
• koorlid

Vertaling:
Engels: leader of chorus, choirmaster, conductor
Nederlands: koorleider

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aksent
Volgende onderwerp: bandeloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:42:18 UTC 2025