Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aksent
aksent [boodskap #134037] Sat, 10 October 2020 19:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aksent
Afbreking: ak•sent


Selfstandige naamwoord: aksent
Meervoud: aksente
Verkleinwoord: aksentjie
Meervoud van verkleining: aksentjies

Betekenis:
• Die manier waarop iemand klanke uitspreek; tongval.
• 'n Teken wat ter beklemtoning op 'n klinker geplaas word.
• Iets wat beklemtoon of benadruk word.

Gebruik:
• Hy het 'n Bolandse aksent.
• Daar kort 'n aksent op die letter e.
• Aanvanklik is die aksent op die behandeling van die simptome eerder as die oorsaak geplaas.

Sinoniem:
• klem
• nadruk

Hiponiem:
• akuutaksent
• gravisaksent
• malmesbury-aksent

Afgelei:
• aksentloos
• aksentteken
• aksentuasie
• aksentueer

Vertaling:
Engels: accent
Nederlands: accent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: puik
Volgende onderwerp: koorleier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:36:16 UTC 2025