Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » puik
puik [boodskap #134036] Sat, 10 October 2020 19:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
puik
Afbreking: puik


Byvoeglike naamwoord: puik
Vergrotende trap: puiker
Oortreffende trap: puikste
Attributief: puik

Betekenis:
• Van 'n hoë gehalte.

Gebruik:
• Dit was 'n puik vertoning.

Sinoniem:
• uitstekend
• uitmuntend
• voortreffelik

Vertaling:
Engels: first-rate, excellent, fine
Nederlands: puik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weemoedig
Volgende onderwerp: aksent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:54:41 UTC 2025