Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » smaaklik
smaaklik [boodskap #134034] Sat, 10 October 2020 19:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
smaaklik
Afbreking: smaak•lik


Byvoeglike naamwoord: smaaklik
Vergrotende trap: smaakliker
Oortreffende trap: smaaklikste
Attributief: smaaklike
Partitief: smaakliks

Betekenis:
• Wat lekker smaak.

Gebruik:
Smaaklike ete!

Sinoniem:
• aangenaam
• geurig
• heerlik
• lekker

Antoniem:
• onsmaaklik

Vertaling:
Engels: tasteful, palatable, delicious, enjoyable
Nederlands: smakelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: power
Volgende onderwerp: weemoedig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:52:44 UTC 2025