Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skenking
skenking [boodskap #134032] Sat, 10 October 2020 09:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skenking
Afbreking: sken•king


Selfstandige naamwoord: skenking
Meervoud: skenkinge, skenkings
Verkleinwoord: skenkinkie
Meervoud van verkleining: skenkinkies

Betekenis:
• Die handeling van skenk, of dit wat geskenk word.

Gebruik:
• Hy maak 'n ruim skenking, omdat hy besef dat dit vir 'n goeie doel is.

Sinoniem:
• bydrae
• donasie
• geskenk

Vertaling:
Engels: donation, gift, grant
Nederlands: schenking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: luuks
Volgende onderwerp: power
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:37:10 UTC 2025