luuks [boodskap #134031] |
Sat, 10 October 2020 09:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
luuks
Afbreking: luuks
Byvoeglike naamwoord: luuks
Vergrotende trap: luukser
Oortreffende trap: luuksste
Attributief: luukse
Betekenis:
• Baie gemaklik en duur, maar eintlik nie noodsaaklik nie.
Gebruik:
• Die motor is groot en gemaklik, sonder om luuks te wees.
Wisselvorm:
• luuksueus
Sinoniem:
• weelderig
Antoniem:
• armoedig
Afgelei:
• luukse-uitgawe (verouderd)
• luukseartikel (verouderd)
• luuksebus (verouderd)
• luuksekajuit (verouderd)
• luuksemotor (verouderd)
• luuksetrein (verouderd)
• luuksheid
Vertaling:
Engels: de luxe, deluxe, luxurious
Nederlands: luxueus
Nota:
• Die woord "luuks" was vroeër 'n voorvoegsel en nie 'n byvoeglike naamwoord nie. Ons skryf samestellings nou los, en nie meer as een woord nie. Byvoorbeeld, "luukse bus" en nie "luuksebus" nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|