| pleit [boodskap #134028] |
Vr., 09 Oktober 2020 20:39 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25101 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pleit
Afbreking: pleit
Werkwoord: pleit
Verlede tyd: het gepleit
Betekenis:
• Argumente aanbied in die hoop om 'n beslissing te beïnvloed.
Gebruik:
• Die man pleit vir sy lewe.
Sinoniem:
• smeek
• soebat
Verwant:
• bepleit
Vertaling:
Engels: to plead
Nederlands: pleiten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|