Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beskadig
beskadig [boodskap #134025] Fri, 09 October 2020 18:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beskadig
Afbreking: be•ska•dig


Werkwoord: beskadig
Verlede tyd: het beskadig

Betekenis:
• Om skade aan te rig of skade te berokken.

Gebruik:
• Die stadsaal is ernstig in die brand beskadig.

Sinoniem:
• verniel
• verrinneweer
• verwoes

Antoniem:
• heelmaak
• regmaak

Afgelei:
• beskadigbaar
• beskadiging

Vertaling:
Engels: to damage
Nederlands: beschadigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrekkerig
Volgende onderwerp: onreinheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:40:41 UTC 2025