Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verstom
verstom [boodskap #134023] Fri, 09 October 2020 13:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verstom
Afbreking: ver•stom


Werkwoord: verstom
Verlede tyd: het verstom

Betekenis:
• Stom of sprakeloos word van verbasing of verwondering.

Gebruik:
• Die mense se welwillendheid het my verstom.

Vertaling:
Engels: to fall silent, render speechless
Nederlands: verstommen


Byvoeglike naamwoord: verstom
Attributief: verstomde

Betekenis:
• Wat mens dronkslaan en sprakeloos laat.

Gebruik:
• Ek was totaal verstom.

Sinoniem:
• sprakeloos
• stomverbaas

Afgelei:
• verstommend

Vertaling:
Engels: become speechless
Nederlands: verstommend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: komedie
Volgende onderwerp: vrekkerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:42:39 UTC 2025