| epiloog [boodskap #134021] |
Vr., 09 Oktober 2020 12:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
epiloog
Afbreking: e•pi•loog
Selfstandige naamwoord: epiloog
Meervoud: epiloë
Betekenis:
• Toespraak of slotwoorde aan die einde van 'n boek, rolprent of toneelstuk.
Gebruik:
• Die fliek se epiloog was hartroerend.
Antoniem:
• proloog
Vertaling:
Engels: epilogue
Nederlands: epiloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|