Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » proloog
proloog [boodskap #134020] Fri, 09 October 2020 12:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
proloog
Afbreking: pro•loog


Selfstandige naamwoord: proloog
Meervoud: proloë

Betekenis:
• Die inleiding of voorrede tot iets soos 'n boek, toneelstuk of byeenkoms.

Gebruik:
• Die fliek begin met 'n boeiende proloog.

Antoniem:
• epiloog

Vertaling:
Engels: prologue
Nederlands: proloog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tragedie
Volgende onderwerp: epiloog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:59:48 UTC 2025