tragedie [boodskap #134019] |
Fri, 09 October 2020 12:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tragedie
Afbreking: tra•ge•die
Selfstandige naamwoord: tragedie
Meervoud: tragedies
Verkleinwoord: tragedietjie
Meervoud van verkleining: tragedietjies
Betekenis:
• 'n Ernstige toneelstuk wat oor 'n hartseer/droewe gebeurtenis handel.
• (figuurlik) Gebeurtenis met 'n droewige of rampspoedige afloop.
Gebruik:
• 'n Tragedie begin altyd met 'n proloog.
• Die tragedie van die lewe is nie soseer dood nie, maar dat ons innerlik doodgaan terwyl ons nog lewe.
Sinoniem:
• treurspel
• treurigheid
Antoniem:
• blyspel
• komedie
Vertaling:
Engels: tragedy
Nederlands: tragedie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|