Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toejuiging
toejuiging [boodskap #134018] Fri, 09 October 2020 11:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
toejuiging
Afbreking: toe•jui•ging
Samestelling: toejuig + -ing


Selfstandige naamwoord: toejuiging
Meervoud: toejuigings

Betekenis:
• Waardering wys deur iemand toe te juig.

Gebruik:
• Hy het 'n staande toejuiging vir hy heldedaad ontvang.

Sinoniem:
• applous
• byvalsbetuiging
• gejubel
• gejuig
• ovasie

Vertaling:
Engels: applause, cheer, ovation
Nederlands: toejuiching

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lanseer
Volgende onderwerp: tragedie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:53:39 UTC 2025