lanseer [boodskap #134017] |
Fri, 09 October 2020 10:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lanseer
Afbreking: lan•seer
Werkwoord: lanseer
Verlede tyd: het gelanseer
Betekenis:
• Iets in die lug in skiet, of figuurlik, aan die gang sit.
Gebruik:
• Noord-Koria lanseer al weer vuurpyle.
Sinoniem:
• afskiet
• afvuur
• opskiet
Afgelei:
• lanseerbaan
• lanseerbuis
• lanseerder
• lanseerhelling
• lanseerhoek
• lanseerkussing
• lanseermes
• lanseerstelling
• lanseertoestel
• lansering
Vertaling:
Engels: to launch
Nederlands: lanceren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|