| medies [boodskap #134012] |
Do., 08 Oktober 2020 20:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25961 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
medies
Afbreking: me•dies
Byvoeglike naamwoord: medies
Attributief: mediese
Betekenis:
• Wat op die geneeskunde betrekking het; met betrekking tot gesondheid en die behandeling van siektes.
Gebruik:
• Pasiënte word medies geëvalueer voordat hulle ontslaan word.
• My mediese fonds is uitgeput.
Sinoniem:
• geneeskundig
Vertaling:
Engels: medical
Nederlands: medisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|