misreken [boodskap #134011] |
Thu, 08 October 2020 20:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
misreken
Afbreking: mis•re•ken
Samestelling: mis + reken
Werkwoord: misreken
Verlede tyd: het misreken
Betekenis:
• Jou vergis; die bal mis slaan.
Gebruik:
• Sy het haar met die hoogte van die trap misreken en lelik geval.
Afgelei:
• misrekening
Vertaling:
Engels: to miscalculate, misreckon
Nederlands: misrekenen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|