teenstander [boodskap #134010] |
Thu, 08 October 2020 16:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teenstander
Afbreking: teen•stan•der
Selfstandige naamwoord: teenstander
Meervoud: teenstanders
Verkleinwoord: teenstandertjie
Meervoud van verkleining: teenstandertjies
Betekenis:
• Persoon of groep wat in 'n wedywering teengestaan of geopponeer word.
Gebruik:
• Ons span kom môre teen 'n gedugte en waardige teenstander te staan.
Wisselvorm:
• teëstander
Sinoniem:
• antagonis
• opponent
Antoniem:
• voorstander
Vertaling:
Engels: opponent, opposer, adversary
Nederlands: tegenstander
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|