Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoofslagaar
hoofslagaar [boodskap #134008] Thu, 08 October 2020 15:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die hoofslagaar word in rooi aangedui.
Die hoofslagaar word in rooi aangedui.
hoofslagaar
Afbreking: hoof•slag•aar
Samestelling: hoof + slagaar


Selfstandige naamwoord: hoofslagaar
Meervoud: hoofslagare

Betekenis:
• Die grootste en belangrikste slagaar in die menslike liggaam wat van die hart na die liggaam (behalwe die longe) loop.

Gebruik:
• Die hoofslagaar strek van die linkerventrikel van die hart tot in die buik, waar dit in twee kleiner slagare verdeel.

Sinoniem:
• aorta

Vertaling:
Engels: aorta
Nederlands: lichaamsslagader

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: harwar
Volgende onderwerp: karikatuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:50:55 UTC 2025