harwar [boodskap #134007] |
Thu, 08 October 2020 14:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
harwar
Afbreking: har•war
Selfstandige naamwoord: harwar
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Deurmekaar situasie of plek.
Gebruik:
• Die Britte se perde het in die harwar weggehardloop, waarna die soldate wanordelik moes teruggeval.
Sinoniem:
• chaos
• deurmekaarspul
• verwarring
• warboel
• wanorde
Vertaling:
Engels: confusion
Nederlands: harrewar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|