Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » donasie
donasie [boodskap #134004] Thu, 08 October 2020 13:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
donasie
Afbreking: do•na•sie


Selfstandige naamwoord: donasie
Meervoud: donasies
Verkleinwoord: donasietjie
Meervoud van verkleining: donasietjies

Betekenis:
• 'n Skenking of bydrae om 'n persoon of organisasie te help.

Gebruik:
• Sy skenk 'n ruim donasie omdat dit vir 'n goeie doel aangewend gaan word.

Sinoniem:
• bydrae
• skenking

Verwant:
• donateur

Vertaling:
Engels: donation
Nederlands: donatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prikkelbaar
Volgende onderwerp: genoegsaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:12:12 UTC 2025