Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » area
area [boodskap #134002] Do., 08 Oktober 2020 10:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
area
Afbreking: a•re•a


Selfstandige naamwoord: area
Meervoud: areas
Verkleinwoord: areatjie
Meervoud van verkleining: areatjies

Betekenis:
• 'n Bepaalde oppervlakte of geografiese gebied.

Gebruik:
• Die munisipaliteit dek 'n area van 2133 vierkante km.
• Die area is boomryk met pragtige tuine en sypaadjies.

Sinoniem:
• gebied
• oppervlakte
• streek
• grondvlak

Afgelei:
• bewarea
• fokusarea
• leefarea
• leerarea
• kuierarea
• onthaalarea
• ontspanningsarea
• ontvangsarea
• parkeerarea
• piekniekarea
• werkarea

Vertaling:
Engels: area
Nederlands: area

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontspanningsarea
Volgende onderwerp: prikkelbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 10:10:59 UTC 2025