Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leertyd
leertyd [boodskap #134000] Thu, 08 October 2020 09:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
leertyd
Afbreking: leer•tyd
Samestelling: leer + tyd


Selfstandige naamwoord: leertyd
Meervoud: leertye
Verkleinwoord: leertydjie
Meervoud van verkleining: leertydjies

Betekenis:
• Die tyd waartydens daar geleer word, of geleer moet word.

Gebruik:
• Speeltyd is net so belangrik soos leertyd.

Vertaling:
Engels: learning time
Nederlands: leertijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vraatsugtig
Volgende onderwerp: ontspanningsarea
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:09:17 UTC 2025