Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versnapering
versnapering [boodskap #133997] Wo., 07 Oktober 2020 19:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versnapering
Afbreking: ver•sna•pe•ring


Selfstandige naamwoord: versnapering
Meervoud: versnaperinge, versnaperings
Verkleinwoord: versnaperinkie
Meervoud van verkleining: versnaperinkies

Betekenis:
• Iets kleins en lekkers.

Gebruik:
• Is julle ook lus vir 'n versnapering?

Sinoniem:
• peuselhappie
• snoepgoed
• lekkerny
• verversing

Spelfout:
• versnappering

Vertaling:
Engels: titbit, refreshment, finger food, snack, delicacy
Nederlands: versnapering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beroepsveld
Volgende onderwerp: flarde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 03:57:46 UTC 2025