Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beroepsveld
beroepsveld [boodskap #133996] Wed, 07 October 2020 19:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beroepsveld
Afbreking: be•roeps•veld
Samestelling: beroep + -s- + veld


Selfstandige naamwoord: beroepsveld
Meervoud: beroepsvelde

Betekenis:
• 'n Versameling van verwante beroepe.

Gebruik:
• Die mediese beroepsveld bestaan uit talle beroepe waarin 'n mens 'n apteker, tandarts, verpleegster, chirurg, ensovoorts kan word.

Sinoniem:
• beroepsgebied
• loopbaanrigting

Vertaling:
Engels: career field
Nederlands: werkveld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aperitief
Volgende onderwerp: versnapering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:13:49 UTC 2025