aperitief [boodskap #133995] |
Wed, 07 October 2020 18:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aperitief
Afbreking: a•pe•ri•tief
Selfstandige naamwoord: aperitief
Meervoud: aperitiewe
Verkleinwoord: aperitiefie
Meervoud van verkleining: aperitiefies
Betekenis:
• Alkoholiese drankie wat voor ete genuttig word om die eetlus aan te wakker.
Gebruik:
• Die hoofmaal sal na die aperitief bedien word.
Sinoniem:
• aptytwekker
• eetluswekker
• lusmakertjie
• skrikmakertjie
Vertaling:
Engels: aperitief
Nederlands: apéritif
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|