Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onpartydig
onpartydig [boodskap #133993] Wed, 07 October 2020 15:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onpartydig
Afbreking: on•par•ty•dig
Samestelling: on- + partydig


Byvoeglike naamwoord: onpartydig
Vergrotende trap: onpartydiger
Oortreffende trap: onpartydigste
Attributief: onpartydige

Betekenis:
• Wat nie kant kies nie.

Gebruik:
• Die media is veronderstel om onpartydig te wees.

Sinoniem:
• neutraal

Antoniem:
• partydig

Afgelei:
• onpartydigheid

Vertaling:
Engels: impartial, neutral
Nederlands: onpartijdig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedroef
Volgende onderwerp: plunderaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:57:12 UTC 2025