bedroef [boodskap #133992] |
Wed, 07 October 2020 14:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bedroef
Afbreking: be•droef
Byvoeglike naamwoord: bedroef
Vergrotende trap: bedroewer (bedroefder)
Oortreffende trap: bedroefste
Attributief: bedroewe (bedroefde, bedroewende)
Betekenis:
• Wat hartseer en verdriet veroorsaak.
Gebruik:
• Sy is bedroef oor die dood van haar ouers.
Sinoniem:
• droewig
• hartseer
• treurig
Afgelei:
• bedroefdheid
Vertaling:
Engels: sad, sorrowing
Nederlands: bedroefd
Werkwoord: bedroef
Verlede tyd: het bedroef
Betekenis:
• Ongelukkig of hartseer maak.
Gebruik:
• Sy optrede bedroef my.
Vertaling:
Engels: to grieve, sadden
Nederlands: bedroef
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|