rehabilitasie [boodskap #133991] |
Wed, 07 October 2020 14:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rehabilitasie
Afbreking: re•ha•bi•li•ta•sie
Selfstandige naamwoord: rehabilitasie
Meervoud: –
Betekenis:
• Herstel tot die vorige staat van eer of aansien.
Gebruik:
• Die behandeling van alkoholiste stuit in: detoksifikasie, rehabilitasie en volgehoue nasorg.
Afgelei:
• rehabiliteer (ww.)
• rehabilitasiediens
• rehabilitasiehospitaal
• rehabilitatieprogram
• rehabilitasiesentrum
• rehabilitasievermoë
Vertaling:
Engels: rehabilitation
Nederlands: rehabilitatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|