aktivis [boodskap #133990] |
Wed, 07 October 2020 14:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aktivis
Afbreking: ak•ti•vis
Selfstandige naamwoord: aktivis
Meervoud: aktiviste
Verkleinwoord: aktivissie
Meervoud van verkleining: aktivissies
Betekenis:
• 'n Polities aktiewe burger, veral iemand wat hom beywer vir verandering.
Gebruik:
• Klim van jou rusbank af, sit die TV se afstandbeheer neer en word 'n aktivis.
Hiponiem:
• burgerregteaktivis
• eko-aktivis
• menseregte-aktivis
• omgewingsaktivis
• taalaktivis
Verwant:
• aktivisme
• aktivisties
Vertaling:
Engels: activist
Nederlands: activist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|