Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stuks
stuks [boodskap #133989] Wed, 07 October 2020 07:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stuks
Afbreking: stuks


Selfstandige naamwoord: stuk
Meervoud: stukke, stuks
Verkleinwoord: stukkie
Meervoud van verkleining: stukkies

Betekenis:
• Meervoud van stuk. Meer as een deel van 'n groter geheel.

Gebruik:
• Meer as 50 stuks wild is in 'n brand dood.

Wisselvorm:
• stukke

Afgelei:
• stuksgewys

Vertaling:
Engels: pieces, parts, chunks, units
Nederlands: stuks

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: marsjeer
Volgende onderwerp: aktivis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:47:28 UTC 2025