miserabel [boodskap #133987] |
Tue, 06 October 2020 20:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
miserabel
Afbreking: mi•se•ra•bel
Byvoeglike naamwoord: miserabel
Vergrotende trap: miserabeler
Oortreffende trap: miserabelste
Attributief: miserabele
Betekenis:
• Ellendig en beklaenswaardig.
Gebruik:
• Die een dag voel jy fantasties, die volgende dag miserabel.
Sinoniem:
• ellendig
Wisselvorm:
• misrabel
Vertaling:
Engels: miserable
Nederlands: miserabel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|