Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stopteken
stopteken [boodskap #133984] Tue, 06 October 2020 19:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Stopteken.
'n Stopteken.
stopteken
Afbreking: stop•te•ken
Samestelling: stop + teken


Selfstandige naamwoord: stopteken
Meervoud: stoptekens
Verkleinwoord: stoptekentjie
Meervoud van verkleining: stoptekentjies

Betekenis:
• Padteken wat aandui dat die bestuurder van 'n voertuig moet stilhou, weerskante toe kyk en voortry sodra dit veilig is.

Gebruik:
• 'n Voetganger is ernstig beseer toe 'n voertuig oor 'n stopteken gejaag het.

Vertaling:
Engels: stop sign
Nederlands: stopteken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bemin
Volgende onderwerp: spoedwal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:46:59 UTC 2025